ATKV-Applous Kaartjies 2025

Die ATKV-Applous 2025

ATKV-Applous is Suid-Afrika se mees toonaangewende skoolkoorkompetisie waar finaliste dit landswyd uitspook. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Die finaal word in 2025 vir die 48ste keer aangebied vanaf Woensdag tot Saterdag, 30 Julie tot 2 Augustus by UNISA se ZK Matthews-saal.

ATKV-Applous 2025 - Woensdag, 30 Julie

Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) tree op tydens ATKV-Applous 2025 se Finaal op Woensdag, 30 Julie

Laerskool Ope:

  • St George’s Diocesan School
  • Walvis Bay Gymnasium

Laerskool Meriete: Afrikaans:

  • Laerskool Hartenbos
  • Laerskool Menlopark
  • Laerskool Mooirivier
  • Laerskool Totius

Hoërskool Ope:

  • Hatfield Christian School
  • Hoërskool Jeugland
  • Hoërskool Pearson
  • Maranatha Christian School

ATKV-Applous 2025 - Donderdag, 31 Julie

Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) tree op tydens ATKV-Applous 2025 se Finaal op Donderdag, 31 Julie

Laerskool Meriete: nie-Afrikaans:

  • Laerskool van Riebeeckpark
  • Lesedi Primary School
  • Newcastle Senior Primary School

Laerskool: Prestige:

  • Laerskool Durbanville
  • Laerskool Elarduspark
  • Laerskool Eversdal
  • Laerskool Gene Louw
  • Table View Primary

ATKV-Applous 2025 - Vrydag 1 Augustus

Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) tree op tydens ATKV-Applous 2025 se Finaal op Vrydag, 1 Augustus

Hoërskool Meriete: Gemeng:

  • Benoni High School
  • Hatfield Christian School
  • Hoërskool Noordheuwel
  • Rietondale High School

Hoërskool Meriete: Meisies:

  • Hoër Meisieskool Paarl
  • Hoërskool Ferrum
  • Riebeek College Girls’ High School

Hoërskool Meriete: Seuns:

  • Maritzburg College
  • St. Alban’s College

ATKV-Applous 2025 - Saterdag 2 Augustus

Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) tree op tydens ATKV-Applous 2025 se Finaal op Saterdag, 2 Augustus

Hoërskool Prestige: Gemeng:

  • Hoërskool Ferrum
  • Hoërskool Menlopark
  • Hoërskool Waterkloof
  • Newcastle High School

Hoërskool Prestige: Meisies:

  • Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • Eunice High School
  • Stellenberg Hoërskool

Hoërskool Prestige: Seuns:

  • Afrikaanse Hoër Seunskool
  • Michaelhouse (Chapel Choir)