ATKV-Applous 2025 - 31 Julie

ATKV-Applous 2025 - Donderdag, 31 Julie

Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) tree op tydens ATKV-Applous 2025 se Finaal op Donderdag, 31 Julie

Laerskool Meriete: nie-Afrikaans:

  • Laerskool van Riebeeckpark
  • Lesedi Primary School
  • Newcastle Senior Primary School

Laerskool: Prestige:

  • Laerskool Durbanville
  • Laerskool Elarduspark
  • Laerskool Eversdal
  • Laerskool Gene Louw
  • Table View Primary

Kies asseblief u opsie hieronder.

Donderdag, 31 Jul 2025 18:00 tot 23:00

Donderdag, 31 Julie - ZK Matthews by ZK Matthews-saal, UNISA ( 0 / 971 Beskikbaar )

Donderdag 31 Julie - ZK Matthews

Kaartjie verkope het gesluit op Sondag, 03 Aug 2025 23:59

Donderdag, 31 Jul 2025 18:00 tot 23:00

Donderdag, 31 Julie - Regstreeks (Livestream) by ConcertDirectory Livestream ( 9,550 / 10,000 Beskikbaar )

Donderdag 31 Julie - Regstreeks (Livestream)

Indien u nie by ZK Mathhews-saal kan kom nie, bied ons ook 'n Livestream video opsie wat u vanaf die gemak van u huis kan geniet.

Professioneel Geredigeerde Videos:

Bestel jou konsert pakket vir bemarking of onthou:

Professioneel Geredigeerde Videos

Regstreekse Whatsapp Nommer:

Ons het 'n Whatsapp kontak nommer om regstreeks ondersteuning te ontvang: 072 077 6716 - hierdie ondersteuning is slegs per teks boodskap, geen oproepe word aanvaar nie.


Direct Whatsapp Number:

We have a dedicated whatsapp number for technical support: 072 077 6716 - this support is limited to text messages, call will not be accepted.

Kaartjie verkope het gesluit op Sondag, 03 Aug 2025 23:59